Description
5 GRATIS BACKTRACKS ingesluit op hierdie CD!!
Die Supercool-album bestaan uit veertien toonkrul-lekker snitte wat behoorlik van energie ontplof. BONUS!! Amper al die lirieke kom uit Nedine se pen en is suiwer lig-jou-uit-die-stoel liedjies. Dit is immers onmoontlik om jou voete op die grond te hou terwyl jy na die sterre reik! Die CD-omslag gee sommer van meet af ‘n goeie idee van wat jy te wagte kan wees – helder en prettig en met ‘n duidelike boodskap: Kom dans en sing saam!
Reviews
There are no reviews yet.