Malelane

Ek gaan hierdie maand, die maand van Lente, in Malelane optree. Ek sien daar groei baie suikerriet en dit maak my baie opgewonde om in die boergemeenskap te gaan optree. Dit sal my eerste optrede in Malelane wees, Laerskool Malelane hou ‘n Vroueoggend en ons beplan iets baie spesiaals. Die Maandagoggend tree ek by LS …

Malelane Read More »