Malelane

Ek gaan hierdie maand, die maand van Lente, in Malelane optree. Ek sien daar groei baie suikerriet en dit maak my baie opgewonde om in die boergemeenskap te gaan optree. Dit sal my eerste optrede in Malelane wees, Laerskool Malelane hou ‘n Vroueoggend en ons beplan iets baie spesiaals. Die Maandagoggend tree ek by LS en HS Tzaneen op, gaan die leerders bietjie leer oor Aanlynveiligheid en hoe om hulself te beveilig in hul aanlynwereld.

Hoop jou September is mooi!!

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *