Nadine Blom se splinternuwe enkelsnit is hier!

“Nuwe liefde” – ‘n vars begin en hoopvolle toekoms

Hierdie spesiale liedjie en toer, kondig die 20 jaar merk aan vir Nadine Blom in die Afrikaanse Musiekbedryf. Met haar “Nuwe Liefde” toer bring sy ‘n  boodskap van sprankel, hoop en lig en glo dat dat dit mense sal inspireer om hulle eie  nuwe begin en hoopvolle toekoms te kies. Kyk gerus die musiekvideo voor jy verder lees.


Jy kan Nadine Blom bespreek as MC (seremoniemeester), Sanger,  en Motiveringspreker. Vul die besprekingsvorm hieronder in vir ‘n kwotasie. Ons kom spoedig terug na jou!

Vir optrede navrae, email ons by nadine@nadineblom.co.za of stuur ‘n Whatsapp na 0725762784.

*Bespreek Nadine nou vir jou event vir 2024 en kry 20 % early bird afslag.

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *