Nadine Blom se splinternuwe enkelsnit is hier!

“Nuwe liefde” – ‘n vars begin en hoopvolle toekoms Hierdie spesiale liedjie en toer, kondig die 20 jaar merk aan vir Nadine Blom in die Afrikaanse Musiekbedryf. Met haar “Nuwe Liefde” toer bring sy ‘n  boodskap van sprankel, hoop en lig en glo dat dat dit mense sal inspireer om hulle eie  nuwe begin en …

Nadine Blom se splinternuwe enkelsnit is hier! Read More »